Skaak

SKAAK

Skaak is ‘n intellektuele sport wat help om probleemoplossing, strategiese denke en konsentrasie te verbeter. Ons skaakspanne presteer uitstekend in plaaslike en nasionale toernooie.