Ons mini-rugby se doel is om jonger leerders bekend te stel aan die basiese beginsels van die spel. Dit sluit in vaardigheidsontwikkeling, spanwerk en sportmanskap. Deur speletjies en oefeninge leer kinders die reëls en tegnieke van rugby op ‘n prettige en veilige manier.