MINI-KRIEKET
Mini-krieket is ‘n wonderlike manier om jong seuns en dogters bekend te stel aan die basiese beginsels van krieket. Dit help met die ontwikkeling van hand-oog koördinasie en leer hulle die basiese reëls van die spel deur speletjies en oefeninge.





