Mini-hokkie is ideaal vir jonger leerders om die basiese vaardighede en reëls van hokkie aan te leer. Dit is ‘n veilige en prettige manier vir kinders om betrokke te raak by hierdie dinamiese sport. Beide seuns en dogters word aangemoedig om deel te neem.