Hopaand

HOPAAND

Ons hou jaarliks ‘n hopaand by ons skool, wat ‘n hoogtepunt vir die leerders is. Dit is ‘n aand vol dans, musiek en pret. Die atmosfeer is altyd feestelik en dit bied ‘n geleentheid vir die leerders om te ontspan en sosiaal te verkeer. Hopaand is ‘n geleentheid wat niemand wil misloop nie!