MINI-NETBAL

Mini-netbal is perfek vir jonger dogters wat belangstel om hierdie sport aan te leer. Dit fokus op die ontwikkeling van basiese netbalvaardighede soos gooi, vang en posisionering. Dit is ‘n prettige en interaktiewe manier om jong leerders aan sport bloot te stel.